Thursday 10 November 2011

Goudini Review from Imasa

Beste Arie

13DE JAARLIKSE IMASA NASIONALE KONFERENSIE GEHOU VAN 6 – 9 SEPTEMBER TE GOUDINI

Die IMASA Wes-Kaap Tak wil graag baie, baie dankie sê vir jou reuse aandeel in die sukses van die pasafgelope Konferensie. Goudini was ‘n uitstekende keuse om die konferensie aan te bied en die uitstekende hulp en ondersteuning wat ons regdeur die week van jou en al jou personeel ontvang het, het ons taak baie vergemaklik. Almal was altyd gewillig, gereed en betyds om te help en ons te ondersteun met wat ook al gevra en verwag word. Die personeel se uitstekende motivering en hoflikheid was opvallend en dit was ‘n plesier om saam met die hele span te werk.

Die konferensie was ‘n groot sukses en is ook te danke aan jou insette, idees en ondersteuning – nogmaals baie dankie.

Die uwe

ANDRE COETZEE

SAMEROEPER
IMASA KONFERENSIEKOMITEE          

No comments:

Post a Comment