Wednesday 9 November 2011

Goudini Review from SAOU (WES-KAAP)


Beste Arie

Jammer die mail kom nou eers, maar nogtans - baie dankie weereens vir al jou hulp die afgelope twee dae.
Alles het baie goed afgeloop, ek dink dit was ons beste seminaar nog.  Baie dankie vir al die klein dingetjies wat jy my so mee gehelp het.  Ek waardeer alles opreg.


Vriendelike groete

Suzette Badenhorst
SAOU (WES-KAAP)

No comments:

Post a Comment